Testimonials
Add A Testimonial
Pine Pienaar
19.04.13, 08:46
With the ScaleStop system I found that I do not have problems cleaning windows that I usually had - before using ScaleStop - I always found the water left white spots. My house is right on the seaside.

Cleaning my car gave the same results. NO MORE WHITE SPOTS! I am so satisfied with the performance of ScaleStop that I have now become a distributor.
Willem de Lange
19.04.13, 08:45
Our comparative experimental tests on boiler systems definitely showed that the South African manufactured ScaleStop scale inhibitor system clearly outperformed the Israeli imported system - at half the price of the imported system
Wynand van Rensburg
19.04.13, 08:45
Eureka, welgedaan en komplimente met jou ScaleStop inlyn water ontkalker. Ek is `n saad produsent en besproei met baie kilometers drupperlyne. Kalk het my genoodsaak om jaarliks alle drupperlyne op te rol en in `n plastiek tenk met suur te behandel en te spoel as gevolg van verstoppings. Al ons water is afkomstig uit boorgate en grondwater is geneig om brak tot baie brak te wees. Vandat jou produk in ons lewe gekom het skif die melk nie meer in in ons koffie nie, ons ketel kalk nie meer aan nie en ons vervang nie meer die warmwatersilinder element twee maal per jaar nie. Vroulief hoef nie meer haar hare met reenwater te was nie en in die stort kry mens nou seepskuim op die regte plekke.

Ek het talle vriende en kennisse ingelig oor die produk en almal het ScaleStop installeer en almal glimlag breed.
Dankie vir jou goeie diens en puik produk

Vriendelike groete. Ek sien n blink en kalkvrye toekoms vir jou produk

Wynand
Deon Du Toit
19.04.13, 08:44
Ek het gedurende Mei verlede jaar een ScaleStop by jou gekoop om te kyk of ek die probleem met uitsonderlike BRAK water kan oplos. Ek moet se, dit werk UITSTEKEND !
Die water is nie net geskik vir my diere nie, die plaaswerkers gebruik ook die water sonder enige klagtes.
Kan jy my asseblief voorsien van twee addisionele stelsels om by my ander waterpunte te installeer.
Groete
Deon du Toit
Pvan Waveren
19.04.13, 08:44
Ek het die ScaleStop ontkalker stelsel op my ys masjiene in my hotel gebruik met goeie russeltate. Die ys masjiene het skoon gebly met geen kalksteen neerslag soos wat ek voorheen ervaar het sonder die ScaleStop. Ek kan die stelsel aanbeveel vir alle gebruikers van ys masjiene
Jan Volschenk
19.04.13, 08:43
Ek het nog nie in die dorp uitgekom om my koppelstukke te kon koop om my ScaleStop C25 in te sit, maar was angstig om te sien hoe hy werk. Ek het `n gronddraad aangesit en die tuinslang gebruik om water deur te voer. Ons het die water in `n glas opgevang en geproe. Die russeltate was baie goed. Ek het ook die water getoets (voor en na)om te bepaal watter uitwerking dit sal he op skottelgoed seep. Ons kon dadelik die verskil sien.

Baie dankie vir die wonderlike produk.

GEVOLGTREKKING; SCALESTOP VERBETER SMAAK EN WAS VERMOE VAN WATER. Daar sal dus ook besparings wees op skottelgoed seep!
Kameelbult Safaris
19.04.13, 08:41
Ons het die water ontkalker by 'n jag kamp geinstalleer.
Die resultaat was geen kalk in die toilet, stort koppe, ketel of ys masjien. Die water kan gedrink word sonder enige nasmaak of enige vaal kringe in die glas. Baie dankie vir die bekostigbare stelsel. Ons het ook nou een vir hoofhuis bestel. Puik produk!
Page: 1 2